OASE GEMEENTE
‘N PASSIE VIR GOD EN ‘N PASSIE VIR MENSE

Oase Plek van Lewe is ‘n AGS gemeente in Thabazimbi. Ons droom van ‘n Oase in ons gemeenskap, ‘n plek van redding; restourasie; aanbidding; voorsiening en genesing.

Ons streef tot die bou van verhoudings; doelbewuste en strategiese vennootskappe waar ons kan saamwerk met die werk wat God reeds in ons en ons gemeenskap doen.

Ons glo dat God ons geroep het om ‘n kerk te wees wat Hom volg, passievol vir die ontwikkeling en groei van ander gemeenskappe van gelowiges; in ons eie omgewing en die wêreld.
SONDAG BYEENKOMS TYE
DIENS 09:00 KINDERKERK 09:00
“Met blydskap sal julle drink van die fonteine van redding!” – Jesaja 12:3
V I N D O N S BY
Adres: Frikkie Meyer Straat 15, Thabazimbi, Limpopo
Kontak Nommer: 071 898 7584
Epos: agstbz@lantic.net
WhatsApp: 071 898 7584
Facebook: Oase Plek van Lewe
